This project has revealed that the Snyman name is a name that is indigenous to South Africa. All of us named Snyman are related, one family.
The publication is freely available in electronic format (pdf) - a copy of which can be downloaded directly from this link. This electronic version does not yet include the Foreword, Introduction nor Symbol Legend. These pages can however be found directly on this site.
An original 'hard-copy' of the publication is also available from the author on request (available at a small fee, to cover expenses).
_____________________________________________
In 2006
het Kobus
Snyman sy navorsing oor
die oorsprong van die Snyman familie gepubliseer (ISBN
0-620-36538-2).
Hierdie projek het ontbloot dat
die Snyman naam 'n inheemse naam van Suid-Afrika. Almal wat die
Snyman naam dra is inderdaad verwant, een familie.
Hierdie dokument is vrylik beskikbaar in elektroniese vormaat (pdf)
- 'n kopie kan afgelaai word op hierdie
skakel.
Aangesien die pdf dokument nie die Voorwoord, Inleiding of Sletuel vir symbole en algemene
afkorings insluit nie, het ons besluit om
die drie bladsye hier op die webtuiste in te sluit.
'n Oorspronklike gedrukte publikasie is beskikbaar en kan direk by
die skrywer verkry word (beskikbaar teen 'n klein fooi, om
kostes te delg).